dcsimg
Image of Bushy-tailed Mongoose
» Animals » » Vertebrates » » Synapsids » » Cynodonts » Mammals » » Carnivores »

Bushy Tailed Mongoose

Bdeogale crassicauda Peters 1852

Borselstertmuishond ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die borselstertmuishond (Bdeogale crassicauda) is 'n tipe muishond. Die soogdiertjies kom oor die sentrale dele van Afrika, van Kenia tot Mosambiek voor. Hulle vertoon amper hondagtig en staan soms orent op hul agterpote. Hulle word 40-50 cm lank, weeg 0.9-1.6 kg, en vreet klein voëltjies en eiers.

Subspesies

  • B. c. crassicauda, sentrale Mosambiek, Malawi en Zambië
  • B. c. nigrescens, Sentraal-Kenia (Nairobi)
  • B. c. omnivora, gevind in die noordelike kusgebiede van Tanzanië en Kenia, is op die IUBN-rooilys (as B. omnivora)
  • B. c. puisa, noordelike Mosambiek en suidelike Tanzanië
  • B. c. tenuis, gevind in Zanzibar, geklassifiseer as 'n laer risiko/ veilig.

Verwysings

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Borselstertmuishond: Brief Summary ( Afrikaans )