dcsimg

Afrika-houtkappers ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Afrika-houtkappers (Lybiidae) is 'n familie van voëls in die orde van spegvoëls (Piciformes). Die familie omvat ongeveer 7 genera met 42 spesies.[1] Hierdie spesies kom in Afrika suid van die Sahara voor, behalwe die uiterste suidwestelike dele van Suid-Afrika.

Taksonomie

Die familie bestaan uit die volgende genera:

Sien ook

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Afrika-houtkappers: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Afrika-houtkappers (Lybiidae) is 'n familie van voëls in die orde van spegvoëls (Piciformes). Die familie omvat ongeveer 7 genera met 42 spesies. Hierdie spesies kom in Afrika suid van die Sahara voor, behalwe die uiterste suidwestelike dele van Suid-Afrika.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF