'n Waterjuffer is 'n soort insek van die suborde Zygoptera, wat tot die orde Odonata behoort. Die term Zygoptera beteken "vlerke wat in pare voorkom". Waterjuffers is delikate, swak-vlieënde insekte. 'n Volwasse waterjuffer het 'n lang, skraal liggaam, wat groen, blou, rooi, geel, swart of bruin is en dikwels helderkleurig. Die kleur van sommige van die spesies verskil in verskillende omgewings, verbleikend van helderblou tot 'n dowwe pers waar hulle reageer op koeler temperatuur of lig.[1]
Die meeste waterjuffers hou hulle vlerke oor hulle eie liggaam, nie uit na die kante soos naaldekokers nie. Waterjuffers is kleiner as naaldekokers, en hulle oë is aan die kante van die kop, nie bo-op die kop nie.[2]
Die mannetjies van die meeste waterjuffers het helderder kleure as die wyfies. Beide geslagte het breë, langwerpige koppe met 'n groot, wyd geskeide uitpeuloë en baie kort voelers. Volwassenes gebruik hul harige agterpote om prooi in vlug te vang. Sodra die prooi gevang is, vreet hulle dit terwyl hulle dit met hul pote vashou.[1]
Volwassenes word gewoonlik regdeur die jaar gedurende die dag gesien. Waterjuffers is vleisetende insekte wat naby varswater leef en broei. Hulle vlieg in tandem tydens paring en hulle paringspatroon is nogal ongewoon.[1]
'n Waterjuffer is 'n soort insek van die suborde Zygoptera, wat tot die orde Odonata behoort. Die term Zygoptera beteken "vlerke wat in pare voorkom". Waterjuffers is delikate, swak-vlieënde insekte. 'n Volwasse waterjuffer het 'n lang, skraal liggaam, wat groen, blou, rooi, geel, swart of bruin is en dikwels helderkleurig. Die kleur van sommige van die spesies verskil in verskillende omgewings, verbleikend van helderblou tot 'n dowwe pers waar hulle reageer op koeler temperatuur of lig.
Die meeste waterjuffers hou hulle vlerke oor hulle eie liggaam, nie uit na die kante soos naaldekokers nie. Waterjuffers is kleiner as naaldekokers, en hulle oë is aan die kante van die kop, nie bo-op die kop nie.
Die mannetjies van die meeste waterjuffers het helderder kleure as die wyfies. Beide geslagte het breë, langwerpige koppe met 'n groot, wyd geskeide uitpeuloë en baie kort voelers. Volwassenes gebruik hul harige agterpote om prooi in vlug te vang. Sodra die prooi gevang is, vreet hulle dit terwyl hulle dit met hul pote vashou.
Volwassenes word gewoonlik regdeur die jaar gedurende die dag gesien. Waterjuffers is vleisetende insekte wat naby varswater leef en broei. Hulle vlieg in tandem tydens paring en hulle paringspatroon is nogal ongewoon.
Los zigópteros (Zygoptera) son un suborde del orde Odonata conocíos vulgarmente como caballinos del diañu, "cortanarices" o tamién, menos frecuentemente, como damiselas (del inglés damselfly). Estremase d'otros odonatos porque les sos nales en descansu allíniense xuntu al abdome y porque los güeyos tán considerablemente separaos.
Los caballinos del diañu, como'l restu de odonatos, son hemimetábolos (metamorfosis incompleta) y el so estadiu ninfal ye acuáticu. La fema pon güevos na agua, dacuando na vexetación somorguiada, o a lo cimero n'árboles, en cuévanos que reciben agua d'agua. Les ninfes son carnívores, comiendo larves de mosquitos, Daphnia, y otros organismos acuáticos.
Les branquies de les ninfes son grandes y esternes, a la fin del abdome. Dempués d'un tiempu importante na metamorfosis, l'adultu remanez y come mosques, mosquitos, y otros inseutos pequeños [cita [ensin referencies]. Delles especies tropicales grandes aliméntense d'arañes.
Los zigópteros (Zygoptera) son un suborde del orde Odonata conocíos vulgarmente como caballinos del diañu, "cortanarices" o tamién, menos frecuentemente, como damiselas (del inglés damselfly). Estremase d'otros odonatos porque les sos nales en descansu allíniense xuntu al abdome y porque los güeyos tán considerablemente separaos.