dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Bony Tongued Fishes »

Churchill

Petrocephalus wesselsi Kramer & van der Bank 2000

Suidelike stompkoppie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Suidelike stompkoppie (Petrocephalus wesselsi) is 'n varswatervis wat in die Limpopo-, Komati- en Pongolarivier-stelsels voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Southern churchill.

Voorkoms

Die vis is silwer of grys en word tot 115 mm lank. Die dorsale vin is redelik ver agter op die lyf en kleiner as die anale vin terwyl die stertvin gevurk is met ronde punte. Die kop is rond en glad met 'n klein mond.

Habitat

Onbekend.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Suidelike stompkoppie: Brief Summary ( Afrikaans )