dcsimg
» Animals » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes »

莫桑比克副克奈氏魚

Parakneria mossambica Jubb & Bell-Cross 1974

Gorongoza-skulpoortjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gorongoza-skulpoortjie (Parakneria mossambica) is 'n varswater vis wat voorkom in die sytakke van die Pungwe- en Buziriviere in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Gorongoza kneria.

Voorkoms

Die vis se lyf is lenig en silindries met kort vinne. Die basis van die dorsale- en bekken vinne is reg oormekaar, nader aan die anale vin as die snoet. Die kop is rond en plat aan die onderkant. Die vis is lig van kleur met geel-bruin vlekke aan die bokant en aan die sye. Die vis word tot 60 mm lank.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gorongoza-skulpoortjie: Brief Summary ( Afrikaans )