dcsimg

Dwerg-klipstamper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Dwerg-klipstamper (Pollimyrus castelnaui) is 'n varswatervis wat in die Okavango-, Kunene-, Kafue- en die boonste dele van die Zambezirivier voorkom. Buite Suider-Afrika word die vis ook in die noordelike gedeelte van die Malawimeer aangetref. In Engels staan die vis bekend as die Dwarf stonebasher.

Voorkoms

Die vis het 'n ovaalvormige lyf met die dorsale vin agter op die lyf. Die stertvin is gevurk met ronde punte. Die kop is rond en die snoet kort. Die vis is gespikkeld donkerbruin en word slegs 70 mm lank.

Habitat

Die vis leef tussen digte plantegroei aan die oewers van riviere en vloedvlaktes.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Dwerg-klipstamper: Brief Summary ( Afrikaans )