dcsimg

Lamnidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Haringhaaie (Lamnidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is drie genera met vyf spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie het vyf kieue splete met die tweede dorsale en anale vinne baie kleiner as die eerste dorsale vin. Die stertvin se boonste lob is langer as die onderste lob. Die familie kan tot 2 000 kg swaar word en kom voor vanaf die oppervlakte tot by 1 280 m.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Carcharodon

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Lamnidae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Haringhaaie (Lamnidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is drie genera met vyf spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Distribution

provided by World Register of Marine Species
Distribution: global. Large sharks with pointed snouts and spindle-shaped bodies. Large gill openings. First dorsal fin large, high, erect and angular or somewhat rounded. Second dorsal and anal fins minute. Caudal peduncle with a distinct keel; large teeth; fifth gill opening in front of pectoral fin; spiracle sometimes absent. Maximum length up to 6.4 m or more. Fast swimming predators. Some are maneaters. Ovoviviparous without a yolk-sac placenta but with uterine cannibalism.
license
cc-by-4.0
copyright
WoRMS Editorial Board
bibliographic citation
MASDEA (1997).
contributor
Edward Vanden Berghe [email]