dcsimg

Kleinrooiskeerbek ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Klein Rooi Skeerbek (Crocidura hirta) is 'n skeerbek wat hoofsaaklik in Zimbabwe, Botswana, sentraal Namibië en Mosambiek voorkom.

Kleur en voorkoms

Die kleur van die soogdier wissel van grysbruin in die ooste tot bleekbruin in die weste van die gebied waarin hulle voorkom. Die stert is kort en die onderkant is gryswit. Die diertjie word tot 15 cm lank en 16 gram swaar.

Habitat en gewoontes

Hulle maak nes in klam ruigtes en ook in komposhope en kom algemeen voor in voorstedelike tuine. Die diertjie eet insekte en erdwurms. Een tot nege kleintjies word van September tot Mei gebore.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinrooiskeerbek: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Klein Rooi Skeerbek (Crocidura hirta) is 'n skeerbek wat hoofsaaklik in Zimbabwe, Botswana, sentraal Namibië en Mosambiek voorkom.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF