dcsimg

Vratjievrugbliksembos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die vratjievrugbliksembos (Clutia pulchella) is 'n klein boom wat algemeen aan woudrande en in struikgewas in klowe voorkom. Die blare is blouerig onder en gaafrandig. Daar kom ook hier en daar 'n paar helderoranje blare in die yl kroon voor.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vratjievrugbliksembos: Brief Summary ( Afrikaans )