dcsimg

Segge ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

'n Segge is 'n rietgrasspesie (Cyperaceae) wat tot die genus Carex behoort. Dit is 'n groot genus met ongeveer 2000 spesies wat 'n wêreldwye verspreiding het. In Suider-Afrika kom nogtans net omtrent 'n dosyn inheemse spesies voor.[1]

Segges behoort tot dié plante wat in gematigde streke tot die vorming van veen kan bydra.[2] Van die seggespesies soos die Japannese Carex hachijoensis is gesogte tuinplante. [3]

In Suid-Afrika voorkomende spesies is:

  • Carex acocksii C.Archer
  • Carex aethiopica Schkuhr
  • Carex burchelliana Boeck.
  • Carex clavata Thunb.
  • Carex cognata Kunth
  • Carex ecklonii Nees
  • Carex glomerabilis Krecz.
  • Carex monotropa Nelmes
  • Carex mossii Nelmes
  • Carex rainbowii Luceño, Jim.Mejías, M.Escudero &
  • Carex rhodesiaca Nelmes
  • Carex spicato-paniculata C.B.Clarke
  • Carex subinflata Nelmes
  • Carex zuluensis C.B.Clarke

Daar is ook 'n paar spesies in Suid-Afrika wat soms tot die genus Schoenoxiphium gereken word, maar dalk eintlik tot die genus Carex behoort.

Verwysings

  1. SANBI rooilys
  2. Nature and Management of Tropical Peat Soils Issue 59 of FAO soils bulletin, ISSN 0253-2050 J. P. Andriesse Food & Agriculture Org., 1988, ISBN 9251026572, ISBN 9789251026571
  3. Tuinprojekte
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Segge: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

'n Segge is 'n rietgrasspesie (Cyperaceae) wat tot die genus Carex behoort. Dit is 'n groot genus met ongeveer 2000 spesies wat 'n wêreldwye verspreiding het. In Suider-Afrika kom nogtans net omtrent 'n dosyn inheemse spesies voor.

Segges behoort tot dié plante wat in gematigde streke tot die vorming van veen kan bydra. Van die seggespesies soos die Japannese Carex hachijoensis is gesogte tuinplante.

In Suid-Afrika voorkomende spesies is:

Carex acocksii C.Archer Carex aethiopica Schkuhr Carex burchelliana Boeck. Carex clavata Thunb. Carex cognata Kunth Carex ecklonii Nees Carex glomerabilis Krecz. Carex monotropa Nelmes Carex mossii Nelmes Carex rainbowii Luceño, Jim.Mejías, M.Escudero & Carex rhodesiaca Nelmes Carex spicato-paniculata C.B.Clarke Carex subinflata Nelmes Carex zuluensis C.B.Clarke

Daar is ook 'n paar spesies in Suid-Afrika wat soms tot die genus Schoenoxiphium gereken word, maar dalk eintlik tot die genus Carex behoort.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF