dcsimg
Image of Gaboon viper
» Animals » » Vertebrates » » Lizards And Snakes » Snakes »

Gaboon Viper

Bitis gabonica (A. M. C. Duméril, Bibron & A. H. A. Duméril 1854)

Gaboenadder ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die gaboenadder (Bitis gabonica) of koningspofadder[2] is 'n slang wat in die noordoostelike kusgebied van KwaZulu-Natal voorkom.

Voorkoms

 src=
Let op die klein "horingkies" tussen die neusgate en die twee strepe onder die oog.

Die slang is bruin, pienk of perserig van kleur met geometriese patrone op die lyf wat kleurryker is as dié van die pofadder. Die kop is driehoekig en die slang word 0.9 – 1.8 m lank.

Gif

 src=
Verspreiding in swart

Die gif is sitotoksies d.w.s. weefselvernietigend. Die slang spuit meer gif in sy slagoffer as die pofadder. Mediese behandeling is onmiddellik nodig anders sterf die slagoffer. 'n Teengif is beskikbaar.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, vol. 1. Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).
  2. "Koningspofadder". Ensiklopedie van die Wêreld (Deel 6). Ed. Albertyn, C.F.. Stellenbosch: C.F. Albertyn.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gaboenadder: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die gaboenadder (Bitis gabonica) of koningspofadder is 'n slang wat in die noordoostelike kusgebied van KwaZulu-Natal voorkom.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF