dcsimg

Dobbertjies ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Dobbertjies is watervoëls in die familie Podicipedidae wat aan die orde Podicipediformes behoort.

Dobbertjies kom op al die kontinente van die aarde voor. Hulle leef in soetwater (damme of riviere), maar sommige spesies sal na soutwater (see) beweeg terwyl hulle na ander gebiede migreer.

Hierdie voëls (net soos langtone) bou drywende neste wat gewoonlik aan 'n nabygeleë plant geanker is sodat dit nie wegdryf nie. Party dobbertjies verloor al hulle slagvere gelyk. Dan kan hulle nie vlieg alvorens die nuwes uitkom nie.

Hulle vreet meestal vis en ander waterdiertjies.

Taksonomie

Hierdie orde/ familie bestaan uit 22 spesies wat in die volgende genera onderverdeel is:[1]

Sien ook

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Dobbertjies: Brief Summary ( Afrikaans )