dcsimg

Sondagsrokkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

'n Sondagsrokkie (of Painted Lady in Engels), is 'n vlinder, Vanessa cardui, en behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers (Nymphalidae). Die Sondagsrokkie is 'n algemene en kleurvolle vlinder wat op al die kontinente voorkom, behalwe Antarktika en Suid-Amerika.[1]

Sien ook

Verwysings

  1. "lepimap.adu.org.za. Project Painted Lady" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 21 Desember 2015.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sondagsrokkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

'n Sondagsrokkie (of Painted Lady in Engels), is 'n vlinder, Vanessa cardui, en behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers (Nymphalidae). Die Sondagsrokkie is 'n algemene en kleurvolle vlinder wat op al die kontinente voorkom, behalwe Antarktika en Suid-Amerika.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF