dcsimg
Image of St. Thomas tree
» Plants » » Angiosperms »

St. Thomas Tree

Bauhinia tomentosa L.

Bosbeesklou ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bosbeesklou (Bauhinia tomentosa) is 'n klein boom, met liggroen blare. In die somer dra dit geel blomme met swart tot maroen in die middel. Dit kom voor langs die kusstrook van suidelike KwaZulu-Natal tot by Maputaland, Mpumalanga, sowel as in Mosambiek, Zimbabwe, tropiese Afrika en tot sover Indië en Sri Lanka.[2]

Gebruike

Die hout word gebruik in die bou van hutte en die wortels, blomme, blare en bas word gebruik as tradisionele medisyne in Afrika en Indië.[2]

Sien ook

Verwysings

  1. "Bauhinia tomentosa". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2019. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2018.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. 2,0 2,1 "PlantzAfrica.com: Bauhinia tomentosa L" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bosbeesklou: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bosbeesklou (Bauhinia tomentosa) is 'n klein boom, met liggroen blare. In die somer dra dit geel blomme met swart tot maroen in die middel. Dit kom voor langs die kusstrook van suidelike KwaZulu-Natal tot by Maputaland, Mpumalanga, sowel as in Mosambiek, Zimbabwe, tropiese Afrika en tot sover Indië en Sri Lanka.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF