dcsimg

Gryskopvisvanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Gryskopvisvanger in Akagera Nasionale Park, Rwanda.
 src=
Gryskopvisvanger in Murchison-valle Nasionale Park, Uganda

Die Gryskopvisvanger is 'n Suid-Afrikaanse standvoël.

Identifikasie

Lengte 20 cm. Die grys kop en kastaiingbruin pens is diagnosties. Die voëltjie word onderskei van die bruinkopvisvanger deur die afwesigheid van strepe op die kop en sye. Die soortgelyke manglietvisvanger het 'n swaarder rooi snawel en is sonder die bruin pens.

Habitat

Gemengde doringveld en miombo-boswêreld.

Verspreiding

 src=
'n Skets van 'n gryskopvisvangermannetjie deur Claude Gibney Finch-Davies, tans in die Transvaal Museum.
 src=
Eiers van Halcyon leucocephala

Nie-algemene somerbesoeker aan die noordelike dele van die streek.

Geluid

'n Harde 'tjeeoo tjeeoo weetjo-trrrrr'.

Ander name

  • Engelse naam: Grey-headed kingfisher of Greyhooded kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Halcyon leucocephala

Sien ook

Bronnelys

  • Sinclair, Ian: Veldgids tot die Voëls van Suider-Afrika. 2de uitgawe. Struik Uitgewers.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gryskopvisvanger: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Gryskopvisvanger in Akagera Nasionale Park, Rwanda.  src= Gryskopvisvanger in Murchison-valle Nasionale Park, Uganda

Die Gryskopvisvanger is 'n Suid-Afrikaanse standvoël.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF