dcsimg

Witpenswindswael ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die witpenswindswael (Tachymarptis melba) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël. Hulle kom dikwels in groot gemengde swerms saam met ander windswaels voor. Die voël is 20 – 22 cm lank en 68 - 90 g groot. In Engels staan die voël as die Alpine Swift bekend.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Tachymarptis melba". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witpenswindswael: Brief Summary ( Afrikaans )