dcsimg

Witvlerkkanarie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witvlerkkanarie (Crithagra leucoptera) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël en nomade in digte struikgewas en digte fynbos maar nie noodwendig naby proteas nie. Dit is die volopste in droër gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 25 gram. In Engels staan die voël as die Protea canary bekend.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witvlerkkanarie: Brief Summary ( Afrikaans )