dcsimg

Geelborskanarie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelborskanarie (Crithagra citrinipectus) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in palmsavanne en aangrensende doringboomveld en grasveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 10 - 13 gram. In Engels staan die voël as die Lemon-breasted Canary bekend.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelborskanarie: Brief Summary ( Afrikaans )