dcsimg

Jamesonse vuurvinkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Jamesonse vuurvinkie (Lagonosticta rhodopareia) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in ruigtes en grasruigtes in savanne en droë boomveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Witpootblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Jameson's Firefinch.

 src=
'n Mannetjie.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lagonosticta rhodopareia". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Jamesonse vuurvinkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Jamesonse vuurvinkie (Lagonosticta rhodopareia) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in ruigtes en grasruigtes in savanne en droë boomveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Witpootblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Jameson's Firefinch.

 src= 'n Mannetjie.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF