dcsimg

Geelsanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelsanger (Iduna natalensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in varingveld, biesies en struikgewas aan woudrande en langs strome. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dark-capped Yellow Warbler.

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelsanger: Brief Summary ( Afrikaans )