dcsimg

Bosveldlewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bosveldlewerik (Mirafra passerina) is 'n algemene amper-endemiese standvoël en nomade in doringveld en mopanieboomveld met yl gras. Die voël is 'n somerbesoeker suid van sy gebied. Die voël is 14 cm groot en weeg 21 – 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Monotonous lark.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Mirafra passerina". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bosveldlewerik: Brief Summary ( Afrikaans )