dcsimg

Groottroupant ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Groottroupant in die Etosha Nasionale Park, Namibië
Coracias naevia -20090426B.jpg

Die groottroupant (Coracias naevius) is 'n redelik algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in droë doringveld en oop breëblaarboomveld. Die voël is 35 – 40 cm lank en 130 - 210 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Purple Roller.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2008). Coracias naevia. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 05 Februarie 2011.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Groottroupant: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Groottroupant in die Etosha Nasionale Park, Namibië Coracias naevia -20090426B.jpg