dcsimg

Kleingeelvink ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die kleingeelvink (Ploceus intermedius) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in savanne en boomveld. Hulle broei koloniaal in bome of riete naby water in 'n taamlike slordige nes met 'n kort tot halflang ingangstonnel. Die voël is poliginies en is 13 cm groot en weeg 15 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Masked Weaver.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus intermedius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleingeelvink: Brief Summary ( Afrikaans )