dcsimg

Geelwewer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelwewer (Ploceus subaureus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei koloniaal in rietplate en bome naby water en is poliginies. Die nes is kompak en sonder 'n ingangstonnel. Die voël is 15 cm groot en weeg 22 - 39 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow Weaver.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus subaureus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelwewer: Brief Summary ( Afrikaans )