dcsimg

Kaapse wewer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse wewer (Ploceus capensis) is 'n endemiese, algemene standvoël in grasveld en bossieveld en is poliginies. Hulle broei gewoonlik koloniaal in riete of hoë bome en maak 'n groot nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 28 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Weaver.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus capensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaapse wewer: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse wewer (Ploceus capensis) is 'n endemiese, algemene standvoël in grasveld en bossieveld en is poliginies. Hulle broei gewoonlik koloniaal in riete of hoë bome en maak 'n groot nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 28 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Weaver.

 src= Wyfie in die Addo-Olifant Nasionale Park.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF