dcsimg

Maricosuikerbekkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Maricosuikerbekkie (Cinnyris mariquensis) is 'n algemene standvoël in boomveld en savanne, dikwels in redelik dorre gebied. Die voël is 12 cm groot en weeg 8 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Marico Sunbird.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia mariquensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Maricosuikerbekkie: Brief Summary ( Afrikaans )