dcsimg

Kaapse kapokvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse kapokvoël (Anthoscopus minutus) is 'n amper-endemiese en algemene standvoël in fynbos, Karoobossieveld, halfwoestyn en dorre savanne. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 8– 10 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Tit

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anthoscopus minutus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaapse kapokvoël: Brief Summary ( Afrikaans )