dcsimg

Dubbelbandsandpatrys ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Dubbelbandsandpatrys (Pterocles bicinctus) is 'n redelike algemene standvoël en amper endemies. Hulle nomade in boomveld (veral mopanie), savanne en gelokaliseerde Karoograsveld. Die voël is 25 – 26 cm lank en 200 - 270 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Double-banded sandgrouse.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Pterocles bicinctus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Dubbelbandsandpatrys: Brief Summary ( Afrikaans )