dcsimg

Vaalkorhaan ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die vaalkorhaan (Eupodotis vigorsii) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël wat in Suid-Namibië en die westelike gedeelte van Suid-Afrika voorkom. Die voël is 56 – 62 cm groot en weeg 1.1 – 2 kilogram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Korhaan.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eupodotis vigorsii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vaalkorhaan: Brief Summary ( Afrikaans )