dcsimg

Kwartelkoning ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kwartelkoning (Crex crex) is 'n skaars trekvoël wat leef in langgrasveld en oop savanne. Die voël kom slegs in die oostelike gedeelte van Suider-Afrika voor en sy status word aangegee as Kwesbaar. Die voël is 25 – 30 cm groot en weeg 130 - 200 gram. In Engels staan dit bekend as die Corn crake.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Crex crex". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. Stone, Witmer (1894). “A Review of the Old World Rallinae”. Proceedings of the Academy of Natural Sciences of Philadelphia 46: 130–149.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kwartelkoning: Brief Summary ( Afrikaans )