dcsimg

Grondspeg ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grondspeg (Geocolaptes olivaceus) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël op klipperige heuwelhange en fynbos, Karoo en grasveld. Hulle leef nie in bome nie. Die voël is 24 – 30 cm groot en weeg 110 - 130 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ground Woodpecker.

Dit is die enigste spesie in die genus Geocolaptes, wat aan die familie van spegte (Picinae) behoort.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Geocolaptes olivaceus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grondspeg: Brief Summary ( Afrikaans )